Hierdie eenheid se naam spruit voort uit die feit dat die ondertoon van die binneversiering bestaan uit sagte skakerings van geel en bruin wat aan die suite ‘n statige en ryk ambiance verleen.

Hierdie suite is ‘n eenheid geleë op die eerstevloer en is dus ongelukkig nie rolstoel toeganklik nie. Die eenheid het toegang na ‘n privaat balkon met tafel en stoele. Gaste kan die braai en swemarea gebuik. 

Die suite bestaan uit ‘n dubbelbed met ‘n luukse gemakstoel. Die suite bevat verder ‘n werkstasie waar ‘n besigheidspersoon op die gratis WiFi kan inskakel. Die eenheid het ’n klerekas met rak- en  hangspasie met hangers.

Die kitchenette in die suite bevat ‘n klein yskas, ketel, mikrogolfoond, rooster asook koppies en pierings, glase, borde, messe en vurke vir vier mense tesame met ander kombuisware (botteloopmaker, broodmes vaddoeke, melkbeker ens.) om ‘n verlengde verblyf te vergemaklik.

Daar is ook ‘n strykplank en strykyster tot die gaste se beskikking, maar op versoek kan klere op eie risiko en teen ‘n addisionele koste gewas en gestryk word.

Die kamer het beperkte DSTV kanale asook onafhanklike lugversorging.

Die privaat ruim en-suite badkamer bevat ‘n ruim stort asook ‘n driehoekbad. Gebruikte handdoeke word daagliks vervang en nuwe skoon linne word voorsien soos versoek. Gaste word ook voorsien van komplimentêre seep, sjampoo en ander items.  Die badkamer is ook toegerus met ‘n haardroeër.

Gaste ontvang daagliks 'n ligte peusel-ontbyt (in die yskas):
Vars melk daagliks
Joghurt
Vars vrugte
Beskuit
Muesli
Croissants
Botter
Tee & Koffie

Toegang tot die gastehuis asook die suites is privaat en word slegs met kodes bewerkstellig via 'n Selfoon App. Gaste kan derhalwe kom en gaan sonder om met die gastehuis bestuur in aanraking te kom.

R1000 per paartjie per nag
R800 per persoon (enkellopend) per nag

The name of this unit derives from the fact that the undertone of the interior decoration consists of soft shades of yellow and brown that give the suite a stately and rich ambience.

This suite is located on the first floor and is unfortunately not accessible to wheelchairs. The unit has access to a private balcony with a table and chairs. Guests can use the braai and swimming area.

The suite consists of a double bed with a luxurious comfortable chair. The suite also includes a workstation where a professional person can sit and work and connect to the free Wi-Fi. The unit has a wardrobe with shelves and hanging space with hangers.

The kitchenette in the suite includes a small fridge, kettle, microwave, toaster, cups and saucers, glasses, dishes, knives and forks for four people together with other kitchenware (bottle opener, bread knife, cloths, milk jar etc.) to facilitate an extended stay.

There is also an ironing board and iron available for guests, but on request, clothes can be washed and ironed at your own risk and at an additional cost.

The room has various but limited DSTV channels as well as independent air conditioning.

The private spacious en-suite bathroom includes a spacious shower and a triangular bath. Used towels are changed daily and new clean linen provided as and when requested. Guests are also provided with complimentary soap, shampoo and other items. The bathroom is also equipped with a hair dryer.

Guests receive a light snack-breakfast (in the fridge):
Fresh milk daily
Yoghurts
Fresh fruit
Rusks
Muesli
Croissants
Butter
Tea & Coffee

Access to the guesthouse as well as the suites is private and is only done with security codes via a Mobile App. Guests can therefore come and go without contacting management.

R1000 per couple per night 
R800 per person (single) per night



Gallery
Suite 2: Regal Amber Suite





Back Back to top