Josie’s Boutique Guesthouse is 'n luukse, stylvolle gastehuis geleë in Eldoraigne, Centurion, wat gaste met 'n waardering vir die fynere en elegante in die lewe sal bekoor.

Die gastehuis is ‘n uiting van die eienares, Josie se liefde vir die estetiese en spreek van styl, klas en elegansie.

Die gastehuis het vier en-suite kamers elk met sy eie stoep wat onafhanklik van die ander kamers en die hoofhuis funksioneer en aan gaste privaatheid verleen. 

Die sekuriteit by die gastehuis is van hoë standaard en gaste, hul motors asook hulle besittings sal ten alle tye veilig wees. Daar is ‘n klein kluisie in elke kamer waar gaste hulle waardevolle besittings kan toesluit. 

Danksy ‘n elektroniese toegangsbeheer stelsel ontvang gaste per sms 'n kode wat aan hulle toegang tot die perseel en hulle suites verleen wat beteken gaste het die gerief  om ter enige tyd in of uit te boek sonder kontak met die  eienaars.

Alhoewel die gastehuis in ‘n stil gevestigde woonbuurt geleë is, is dit stapafstand van ‘n winkelsentrum met verskeie restaurante, banke, haarkappers, Woolworths, Clicks en dies meer. 

Alhoewel etes nie formeel by die gastehuis bedien word nie, word die basiese ontbytpappe, koffie en beskuit daagliks voorsien. Aangesien elke suite toegerus is met ‘n klein kitchenette wat ‘n yskas, mikrogolfoond, broodrooster asook borde, eetgerei en dies meer bevat, kan gaste ook vir hulself iets maak om te eet. In die winkelsentrum regoorkant die pad is verskeie restaurante waar gaste kan gaan ontbyt of aandete eet. Daar is ook verskeie wegneem-restaurante wat almal kos aflewer by die gastehuis. Gaste wat verkies om ‘n vuurtjie aan te steek en van die swemgeriewe gebruik wil maak is ook welkom om dit te doen.

Al die suites het gratis wifi, sekere DSTV kanale, ‘n kitchenette, stryk geriewe, ‘n  werkstasie asook lugversorging. Een van die suites is rolstoel vriendelik.

Twee van die suites is lekker ruim en kan met gemak 'n gesin van twee volwassenes met twee kinders akkommodeer terwyl die ander twee suites slegs twee volwassenes kan akkommodeer. Die twee groter suites kan so  gerangskik word dat dit of 'n koninggrootte-bed of twee driekwartbeddens beslaan tesame met addisionele slaapplek vir twee kinders op ‘n slaapbank. Die twee kleiner suites bevat net ‘n dubbelbed. Al die eenhede het privaat en-suite badkamers. Drie van die suites het ‘n bad en 'n stort het en die vierde een het slegs 'n stort. 

Die groter eenhede maak dit perfek vir die besigheidspersoon wat nodig het om vir meerdere aande oor te bly. 

Die gastehuis is sentraal geleë in Centurion en is minder as 4km vanaf die Jeanlaan oprit op die R28 van waar gaste binne trefafstand is van die N1, N4 en R21. Vandaar kan gaste bestemmings soos Pretoria-sentraal, Menlyn, Midrand, Centurion, Johannesburg en Sandton bereik. Die gastehuis is minder as 40km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 47km vanaf OR Tambo. Die gastehuis is 3.7km vanaf die Centurion Gautrein stasie.

Ons sien uit daarna om u verblyf so lekker as moontlik te maak.
 
Josie's Boutique Guesthouse is a luxurious, stylish guesthouse located in Eldoraigne Centurion, which will charm guests with a sense for  finer and elegant living.

The guesthouse is an expression of the owner Josie's love for the aesthetic and speaks of style, class and elegance.

The guesthouse has four en-suite rooms each with its own veranda which operates independently of the other rooms and the main house and provides guests with privacy.

The security at the guesthouse is of a high standard and guests, their cars and their belongings will be safe at all times. There is a small safe in each room where guests can lock up their valuable possessions.

Thanks to an electronic access control system, guests receive a code by SMS, which gives them access to the premises and their suites, which means guests have the convenience to book in and out at their convenience at any time without contact with management.

Although the guesthouse is located in a quiet residential area, it is walking distance from a shopping mall with several restaurants, banks, hairdressers, Woolworths, Clicks and the like.

Although meals are not formally served at the guesthouse, the basic breakfast cereals, coffee and biscuits are provided daily. Since each suite is equipped with a small kitchenette that includes a fridge, microwave oven, toaster, dishes, cutlery and the like, guests can also make something for themselves to eat. In the shopping mall across the road are various restaurants where guests can have breakfast or dinner. There are also take-away restaurants that all deliver to the guesthouse. Guests who prefer to light a fire to braai and want to use the swimming facilities are also welcome to do so.

All suites have free Wi-Fi, some DSTV channels, a kitchenette, ironing facilities, a workstation as well as air conditioning. One of the suites is wheelchair friendly.

Two of the suites (no 1 and 2) are spacious and can easily accommodate a family of two adults with two children while the other two suites (no 3 and 4) can only accommodate two adults. The two larger suites can be arranged  that they comprise either a king size bed or two independent three-quarters beds, together with additional sleeping space for two children on a sofa bed. The two smaller suites only contain a double bed. All units have private en-suite bathrooms. Three of the suites have a bath and a shower (no 1, 2 and 4) and one (no 2) only has a shower.

The larger units ( no 1 and 2) is perfect for the business person who needs to stay for multiple nights.

The guesthouse is centrally located in Centurion and is less than 4km from the Jean Avenue ramp onto the R28, where guests are within easy reach of the N1, N4 and R21. From there, guests can find such destinations as Pretoria Central, Menlyn, Midrand, Centurion, Johannesburg and Sandton. The guesthouse is less than 40km from Lanseria International Airport and 47km from OR Tambo. The guesthouse is 3.7km from the Centurion Gautrain station.

We look forward to making your stay as pleasant as possible.
 
VIEW OUR SUITES
 
All the suites have free Wi-Fi, limited DSTV channels, a kitchenette, ironing facilities, a study nook as well as air-conditioning. The Imperial Ebony Suite is wheelchair friendly.
 
THINGS TO DO
 
Explore Centurion and the various landmarks around... From Irene Farm Village - a fully operational dairy farm in the middle of a residential area to the Voortrekker Monument only 12 minutes away...
 
NEARBY RESTAURANTS
 
Just across the street from Josie's Boutique-Guesthouse, you'll find the Saxby Centre with restaurants like Ocean Basket, TheCoffeePot, Enzo's Pizzeria, Nando's and take-away options at Steers, Fish-a-ways and Debonairs.
 
Josie’s Boutique Guesthouse is 'n luukse, stylvolle gastehuis geleë in Eldoraigne, Centurion, wat gaste met 'n waardering vir die fynere en elegante in die lewe sal bekoor.

Die gastehuis is ‘n uiting van die eienares, Josie se liefde vir die estetiese en spreek van styl, klas en elegansie.

Die gastehuis het vier en-suite kamers elk met sy eie stoep wat onafhanklik van die ander kamers en die hoofhuis funksioneer en aan gaste privaatheid verleen. 

Die sekuriteit by die gastehuis is van hoë standaard en gaste, hul motors asook hulle besittings sal ten alle tye veilig wees. Daar is ‘n klein kluisie in elke kamer waar gaste hulle waardevolle besittings kan toesluit. 

Danksy ‘n elektroniese toegangsbeheer stelsel ontvang gaste per sms 'n kode wat aan hulle toegang tot die perseel en hulle suites verleen wat beteken gaste het die gerief  om ter enige tyd in of uit te boek sonder kontak met die  eienaars.

Alhoewel die gastehuis in ‘n stil gevestigde woonbuurt geleë is, is dit stapafstand van ‘n winkelsentrum met verskeie restaurante, banke, haarkappers, Woolworths, Clicks en dies meer. 

Alhoewel etes nie formeel by die gastehuis bedien word nie, word die basiese ontbytpappe, koffie en beskuit daagliks voorsien. Aangesien elke suite toegerus is met ‘n klein kitchenette wat ‘n yskas, mikrogolfoond, broodrooster asook borde, eetgerei en dies meer bevat, kan gaste ook vir hulself iets maak om te eet. In die winkelsentrum regoorkant die pad is verskeie restaurante waar gaste kan gaan ontbyt of aandete eet. Daar is ook verskeie wegneem-restaurante wat almal kos aflewer by die gastehuis. Gaste wat verkies om ‘n vuurtjie aan te steek en van die swemgeriewe gebruik wil maak is ook welkom om dit te doen.

Al die suites het gratis wifi, sekere DSTV kanale, ‘n kitchenette, stryk geriewe, ‘n  werkstasie asook lugversorging. Een van die suites is rolstoel vriendelik.

Twee van die suites is lekker ruim en kan met gemak 'n gesin van twee volwassenes met twee kinders akkommodeer terwyl die ander twee suites slegs twee volwassenes kan akkommodeer. Die twee groter suites kan so  gerangskik word dat dit of 'n koninggrootte-bed of twee driekwartbeddens beslaan tesame met addisionele slaapplek vir twee kinders op ‘n slaapbank. Die twee kleiner suites bevat net ‘n dubbelbed. Al die eenhede het privaat en-suite badkamers. Drie van die suites het ‘n bad en 'n stort het en die vierde een het slegs 'n stort. 

Die groter eenhede maak dit perfek vir die besigheidspersoon wat nodig het om vir meerdere aande oor te bly. 

Die gastehuis is sentraal geleë in Centurion en is minder as 4km vanaf die Jeanlaan oprit op die R28 van waar gaste binne trefafstand is van die N1, N4 en R21. Vandaar kan gaste bestemmings soos Pretoria-sentraal, Menlyn, Midrand, Centurion, Johannesburg en Sandton bereik. Die gastehuis is minder as 40km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 47km vanaf OR Tambo. Die gastehuis is 3.7km vanaf die Centurion Gautrein stasie.

Ons sien uit daarna om u verblyf so lekker as moontlik te maak.
 
Josie's-Boutique Guesthouse is the perfect place to relax and unwind.
With unimaginable seductive rooms and tranquil features, it is the ultimate heaven-inspired guesthouse!
 
Situated in the heart of Centurion, close to the major highways and business park, it makes the ideal place to spend the night.

The vast variety of restaurants next door and close by, makes it so much more inviting.
 
VIEW OUR SUITES
 
All the suites have free Wi-Fi, limited DSTV chanels, a kitchenette, ironing facilities, a study nook as well as air-conditioning. The Imperial Ebony Suite is wheelchair friendly.
 
THINGS TO DO
 
Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur.
 
Back Back to top